Kim Koo (11 Julie 1876-26 Junie 1949; Koreaans: 김구/金九) was 'n Koreaanse onafhanklikheidsaktivis en politikus. Hy was van 1940 tot 1948 president van die voorlopige regering van Korea. Van 1921 tot 1927 was hy eerste minister en van 1923 tot 1924 minister van binnelandse sake.
Bronne Gedenkmuseum Kim Koo Gedenkvereniging Kim Koo Gedenkstigting Kim Koo
Kategorie:Presidente van Suid-Korea Kategorie:Koreaanse onafhanklikheidsaktiviste Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Geboortes in 1876 Kategorie:Sterftes in 1949