Goodluck Jonathan (* 20 November 1957 Lawson Heyford, "Jonathan: A Colossus at 49" , The Source (Lagos), 11 Desember 2006) is die voormalige leier van Nigerië se PDP. Hy het vanaf 2010 tot 2015 as Nigerië se president gedien. Voor sy rol as president het Jonathan tussen 2005 en 2007 as goewerneur van die deelstaat Bayelsa en vanaf 2007 tot 2010 as adjunkpresident van Nigerië gedien. In 2015 het hy sy nederlaag in die presidentsverkiesing toegegee en daarmee die eerste Nigeriese president geword, wat dit tydens sy termyn gedoen het. Jonathan is op 29 Mei 2015 deur Muhammadu Buhari, Nigerië se voormalige staatshoof (1983–1985), opgevolg.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Nigerië Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense