Ernest Shonekan (* 9 Mei 1936) was die negende president van Nigerië. Hy was slegs die President vir drie maande na sy aanstelling. 'n Suksesvolle staatsgreep deur generaal Sani Abacha beëindig sy ampstermyn voortydig.
Kategorie:Presidente van Nigerië Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense