Johnson Aguiyi-Ironsi (3 Maart 1924 - 29 Julie 1966) was 'n Nigeriese soldaat. Hy was die hoof van die staat vanaf 16 Januarie 1966 totdat hy op 29 Julie 1966 omvergewerp en vermoor is.

Kategorie:Presidente van Nigerië Kategorie:Mense in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1966