Daine Marcelle Klate (gebore op 25 Februarie 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte 2004/10 Supersport United Premier Sokkerliga 138 29 2010/15 Orlando Pirates Premier Sokkerliga 87 7 2015 Supersport United Premier Sokkerliga 3 0
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense