Abdulsalami Abubakar (gebore 13 Junie 1942) was 'n generaal en die voormalige leier van Nigerië se PDP-party. Hy was vanaf 9 Junie 1998 tot 29 Mei 1999 (na Sani Abacha se dood) die presedent van Nigerië.
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Presidente van Nigerië Kategorie:Lewende mense