Olusegun Obasanjo (Joroeba: Olúṣẹ́gun Ọbásanjọ́ [olúʃɛ̙́ɡũ ɒ̙básandʒɒ̙́]; gebore 5 Maart 1937) was die leier van Nigerië se PDP-party. Hy het as 'n militêre president gedien vanaf 1956 tot 1959, en as die verkose president vanaf 1999 tot 2007.

In Augustus 2021 het die Afrika -unie Olusegun Obasanjo aangestel as hoë verteenwoordiger vir vrede in die Horing van Afrika.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Presidente van Nigerië‎ Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense