Die Pampas XV is 'n Argentynse rugbyspan wat in Suid-Afrika gebaseer is. Die span is in 2010 gestig en neem sedertdien aan die Vodacombeker-kompetisie deel. In 2011 wen hulle die Vodacombeker nadat hulle die Blou Bulle met 14-9 verslaan het.

Eksterne skakels Inligting oor die Pampas XV

Kategorie:Rugby in Argentinië Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker