Pieter Bezuidenhout was 'n Suid-Afrikaanse regisseur en vervaardiger.

Filmografie As akteur: Voor sononder, 1962 as sersant Hannes En die Vonke Spat, 1961 as Septimus Labuschagne Basie, 1961

As vervaardiger: Voor sononder, 1962 (produksiebestuurder)

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers