Diony Kempen is 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur, -vervaardiger en draaiboekskrywer.
Filmografie As draaiboekskrywer: ’n Saak van geloof, 2011 Snare (dokumentêr) (medeskrywer) Meisie, 2007
As regisseur: ’n Saak van geloof, 2011 Snare, 2011 100 meter Leeuloop, 2013
As vervaardiger: Jakhalsdans (mede-vervaardiger), 2010 Meisie (vervaardiger), 2007
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers