Ronnie Cooke (gebore in Pretoria, 5 April 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Luiperds, Griekwas en Oostelike Provinsie in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel het en vir die Cheetahs en die Kings in die Superrugbykompetisie.

Cooke was ook ’n lid van die Suid-Afrikaanse span wat die 2005 Onder-21 Rugbywêreldbeker gewen het.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Kings rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense