Myxusis 'n genus van visse wat aan die familie Mugilidae behoort. Verskeie spesies hoort tot die genus maar slegs een kom in Suider-Afrika voor.

Spesie Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika: Myxus capensis (Valenciennes, 1836) - Varswater-harder

Van die ander spesies sluit in: Myxus elongatus Günther, 1861 Myxus multidens (J. D. Ogilby, 1888) Myxus petardi (Castelnau, 1875)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse