thumb|’n Geanimeerde 3D-kaart van die naaste sterre wat om die Son gekonsentreerd is. 'n 3D-bril (rooi en groen) word aanbeveel om dit die beste te sien.

Hierdie lys van die naaste sterre bevat al die sterre en bruindwergsterre binne ’n afstand van 5 parsek (16,3 ligjare) van die Sonnestelsel af, gerangskik volgens toenemende afstand.

duimnael|300px|links|Morgan-Keenan-Kellman-spektraaltipes van hoofreekssterre. Benewens die Sonnestelsel is daar nog 53 stelsels van sterre wat sover bekend binne dié afstand lê. Dié stelsels bevat altesaam 59 sterre, waarvan 50 rooidwergsterre is; hulle is verreweg die volopste sterre in die Melkweg. Die 9 ander sterre is helderder. Benewens dié "ware" sterre, is daar ook 11 bruindwerge en 4 witdwerge.

Ondanks dié 74 voorwerpe se relatiewe nabyheid aan die Aarde, het net 9 van hulle ’n skynbare magnitude van helderder as 6,5, die minimum helderheid van sterre wat met die blote oog gesien kan word. Benenewens die Son is daar net drie sterre van die eerste magnitude: Alpha Centauri, Sirius en Procyon.

Al dié voorwerpe lê in die Lokale Borrel, ’n streek in die Orion-Cygnus-arm van die Melkweg.

Lys Sterre op die lys hier onder wat met die blote oog van die Aarde af gesien kan word, se skynbare magnitude het ’n ligblou agtergrond. Die sterklas van die sterre en bruindwerge word volgens die kleur van hul spektraaltipe aangegee (die kleure is afgelei van konvensionele name vir die spektraaltipes en is nie die sterre se presiese sigbare kleur nie). Bruindwerge se name het ’n bruin agtergrond. Baie van hulle is nie volgens hul sigbareligspektrum (mV) geklassifiseer nie, maar volgens hul infrarooimagnitude (mJ). Witdwerge het 'n wit agtergrond. Van die parallakse en afstande is voorlopige waardes.

#AfstandVan parallaks.(ligjare)NaamSterklas<small>Skynbare magnitude <small>Absolute magnitude Epog J2000.0ParallaksParallaxes given by RECONS are a weighted mean of values in the sources given, as well as measurements by the RECONS program.(mbs)OntdekNotasStelselSterRKDeklinasie 0 Sonnestelsel Son G2V -26,74 4,85 — — — Het 8 planete 1 4,2441 ± 0,0011 Alpha Centauri(Rigil Kentaurus) Proxima Centauri (V645 Centauri) 1 M5.5Ve 11,09 15,53 1915 Opvlamster; 2 bevestigde planete Video of discovery being discussed (accidentally announced?) en dalk 'n 3de α Centauri A (HD 128620) 2 G2V 0,01 4,38 General Catalogue of Trigonometric Parallaxes.Hipparcos Catalogue. 150 α Centauri B (HD 128621) 2 K1V 1,34 5,71 1689 Vermoedelik 1 planeet 2 5,9577 Barnard se Ster (BD+04°3561a) 4 M4.0Ve 9,53 13,22 547,45 ± 0,29 1916 Opvlamster, grootste bekende eiebeweging; 1 bekende planeet 3 6,5029 ± 0,0011 Luhman 16 (WISE 1049-5319) Luhman 16A 5 L8 10,7 J 2013 Naaste bekende bruindwerg Luhman 16B 5 T1±2 4 7,26 WISE 0855-0714 7 Y2 25 J 449 ± 8 2014 5 7,856 Wolf 359 (CN Leonis) 8 M6.0V 13,44 16,55 415,16 ± 1,62 1919 Opvlamster; 2 bekende planete 6 8,307 Lalande 21185 (BD+36°2147) 9 M2.0V 7,47 10,44 392,64 ± 0,67 1801 1 bekende planeet 7 8,659 Sirius(α Canis Majoris) Sirius A 10 A1V -1,46 1,42 376,68 ± 0,45 1870 v.C. Helderste ster in die lug; B is 'n witdwerg Sirius B 10 DA2 8,44 11,34 1844 8 8,791 Luyten 726-8 Luyten 726-8 A (BL Ceti) 12 M5.5Ve 12,54 15,40 371,0 ± 0,51949Opvlamster Luyten 726-8 B (UV Ceti) 12 M6.0Ve 12,99 15,85 9 9,7035 Ross 154 (V1216 Sagittarii) 14 M3.5Ve 10,43 13,07 1925 Opvlamster 10 Ross 248 (HH Andromedae) 15 M5.5Ve 12,29 14,79 316,96 ± 0,13 1925 Opvlamster 11 Epsilon Eridani (BD-09°697) 16 K2V 3,73 6,19 312,22 ± 0,47 150 3 sirkumstellêre skywe, vermoedelik 2 planete 12 10,7211 ± 0,0016 Lacaille 9352 (CD-36°15693) 17 M0.5Ve 7,34 9,75 304,219 ± 0,045 1753 2 planete, dalk 'n 3de, in die bewoonbare sone 13 11,0074 ± 0,0026 Ross 128 (FI Virginis) 18 M4.0Vn 11,13 13,51 296,307 ± 0,070 1925 Opvlamster, 1 planeet 14 11,109 ± 0,034 EZ Aquarii(Gliese 866, Luyten 789-6) EZ Aquarii A 19 M5.0Ve 13,33 15,64 293,60 ± 0,9 1937 A en B is opvlamsterre EZ Aquarii B 19 M? 13,27 15,58 1937 EZ Aquarii C 19 M? 14,03 16,34 1959 15 11,4008 ± 0,0012 61 Cygni 61 Cygni A (BD+38°4343) 22 K5.0V 5,21 7,49 286,08 ± 0,03 1712 B is 'n opvlamster en die helderste rooidwerg aan die naghemel; 1ste naas die Son waarvan die afstand gemeet is 61 Cygni B (BD+38°4344) 22 K7.0V 6,03 8,31 1753 16 11,402 ± 0,032 Procyon(α Canis Minoris) Procyon A 24 F5V–IV 0,38 2,66 286,05 ± 0,81Hipparcos Catalogue. 150 Opvlamsterre; B het 2 bekende planete Procyon B 24 DQZ 10,70 12,98 1844 17 11,4880 ± 0,0012 Struve 2398(Gliese 725, BD+59°1915) Struve 2398 A (HD 173739) 26 M3.0V 8,90 11,16 283,91 ± 0,03 1835 Opvlamster; dalk 2 planete Struve 2398 B (HD 173740) 26 M3.5V 9,69 11,95 1835 Opvlamster 18 Groombridge 34(Gliese 15) Groombridge 34 A (GX Andromedae) 28 M1.5V 8,08 10,32 280,73 ± 0,02 1813 Opvlamster; dalk 2 planete Groombridge 34 B (GQ Andromedae) 28 M3.5V 11,06 13,30 1813 Opvlamster 19 11,6780 ± 0,0056 DX Cancri (G 51-15) 30 M6.5Ve 14,78 16,98 279,29 1972 Opvlamster 20 11,753 ± 0,022 Tau Ceti (BD-16°295) 31 G8Vp 3,49 5,68 277,52 1603 1 puinskyf; 4 planete, dalk nog 4 21 11,869 ± 0,011 Epsilon Indi(CPD-57°10015) Epsilon Indi A 32 K5Ve 4,69 6,89 274,80 1603 1 planeet Epsilon Indi Ba 32 T1.0V 12,3 J (main page) 2003 Epsilon Indi Bb 32 T6.0V 13,2 J 2003 22 11,9803 ± 0,0029 GJ 1061 (LHS 1565) 35 M5.5V 13,09 15,26 274,80 1995 3 bekende planete 23 12,1084 ± 0,0035 YZ Ceti (LHS 138) 36 M4.5V 12,02 14,17 269,363 1961 Opvlamster; 3 planete en dalk nog 1 24 12,199 ± 0,036 Luyten se Ster (BD+05°1668) 37 M3.5Vn 9,86 11,97 267,36 1935 2 planete en dalk nog 2 25 12,496 ± 0,013 Teegarden se Ster (SO025300.5+165258) 38 M6.5V 15,14 17,22 261,01 2003 2 bekende planete 26 12,8294 ± 0,0013 Kapteyn se Ster (CD-45°1841) 39 M1.5V 8,84 10,87 254,226 1898 2 bekende planete 27 12,9515 ± 0,0029 Lacaille 8760 (AX Microscopii) 40 M0.0V 6,67 8,69 251,829 1753 Opvlamster; helderste M-dwerg in naglug 28 13,050 ± 0,008 SCR 1845-6357 SCR 1845-6357 A 41 M8.5V 17,39 19,41 249,91 2004 SCR 1845-6357 B 41 T6The very nearby M/T dwarf binary SCR 1845-6357, Markus Kasper, Beth A. Biller, Adam Burrows, Wolfgang Brandner, Jano Budaj, and Laird M. Close, Astronomy and Astrophysics 471, #2 (Augustus 2007), pp. 655–659. 13.3 J 2006 29 13,0724 ± 0,0052 Kruger 60(BD+56°2783) Kruger 60 A 43 M3.0V 9,79 11,76 249,5 1880B is 'n opvlamster Kruger 60 B (DO Cephei) 43 M4.0V 11,41 13,38 1890? 30 13,1932 ± 0,0066 DEN 1048-3956 45 M8.5V 17,39 19,37 247,22 2001 The Solar Neighborhood. XIII. Parallax Results from the CTIOPI 0.9 Meter Program: Stars with μ >= 1.0" yr-1 (Motion sample), Wei-Chun Jao, Todd J. Henry, John P. Subasavage, Misty A. Brown, Philip A. Ianna, Jennifer L. Bartlett, Edgardo Costa, René A. Méndez, The Astronomical Journal 129, #4 (April 2005), pp. 1954–1967. The Solar Neighborhood. XIV. Parallaxes from the Cerro Tololo Inter-American Observatory Parallax Investigation—First Results from the 1.5 m Telescope Program, Edgardo Costa, René A. Méndez, W.-C. Jao, Todd J. Henry, John P. Subasavage, Misty A. Brown, Philip A. Ianna, and Jennifer Bartlett, The Astronomical Journal 130, #1 (July 2005), pp. 337–349. 31 13,424 ± 0,049 Ross 614(V577 Monocerotis, Gliese 234) Ross 614A (LHS 1849) 46 M4.5V 11,15 13,09 242,97 1927 Opvlamster Ross 614B (LHS 1850) 46 M5.5V 14,23 16,17 1936 32 13,43 ± 0,13 UGPS 0722-05 48 T9 16,52 J 242,8 2010 33 14,0458 ± 0,0038 Wolf 1061 (Gliese 628, BD-12°4523) 49 M3.0V 10,07 11,93 232,210 1919 3 planete 34 14,05 ± 0,26 Wolf 424(FL Virginis, LHS 333, Gliese 473) Wolf 424 A 50 M5.5Ve 13,18 14,97 232,2 1919 Opvlamsterre Wolf 424 B 50 M7Ve 13,17 14,96 1941 35 14,0744 ± 0,0023 Van Maanen se Ster (Gliese 35, LHS 7) 52 DZ7 12,38 14,21 231,737 1896 Vrydrywend; dalk puinskyf en 1 planeet 36 14,1725 ± 0,0037 Gliese 1 (CD-37°15492) 53 M1.5V 8,55 10,35 230,133 1884 37 14,30 WISE 1639-6847 54 Y0,5 20,57 J22,10 J 228,1 2012 Dalk nie binne 5 parsek van die Son af nie. 38 14,509(187) TZ Arietis (Gliese 83.1, Luyten 1159-16) 55 M4.5V 12,27 14,03 219,801 1955? Opvlamster; 3 bekende planete 39 14,809(107) Gliese 674 (LHS 449) 56 M3.0V 9,38 11,09 219,781 1930 1 bekende planeethttp://exoplanet.eu/star.php?st=GJ+674 40 14,793(55) Gliese 687 (LHS 450, BD+68°946) 57 M3.0V 9,17 10,89 219,781 1862 Dalk opvlamster; 2 planeteThe Lick–Carnegie exoplanet survey: Gliese 687 b: A Neptune-mass planet orbiting a nearby red dwarf Accepted for publication by ApJS 41 14,805(242) LHS 292 (LP 731-58) 58 M6.5V 15,60 17,32 219,12 1960's? Opvlamster 42 15,1182 LP 145-141 (WD 1142-645, Gliese 440) 59 DQ6 11,50 13,18 1917 43 15,2090 G 208-44G 208-45(GJ 1245) G 208-44 A (V1581 Cyg) 60 M5,5V 13,46 15,17 214,45 1967 Opvlamsterre G 208-45 M6,0V 14,01 15,72 1967 G 208-44 B M5,5 16,75 18,46 1984 44 15,342(141) Gliese 876 (Ross 780) 63 M3.5V 10,17 11,81 213,867 1928 4 planete en dalk nog 2 (betwis) 45 15,610(204) LHS 288 (Luyten 143-23) 64 M5.5V 13,90 15,51 206,817 1955? 46 15,313(259) GJ 1002 65 M5.5V 13,76 15,40 206,21 1964 47 15,848(52) Groombridge 1618 (Gliese 380) 66 K7.0V 6,59 8,16 205,392 1838 Opvlamster; helderste enkele rooidwerg in naglug; dalk 1 puinskyf en 1 planeet 48 16,197(313) DEN 0255-4700 67 L7.5V 22,92 24,44 205,33 1999 49 15,832(83) Gliese 412 Gliese 412 A 68 M1.0V 8,77 10,34 204,06 1850's? Gliese 412 B (WX Ursae Majoris) 68 M5.5V 14,48 16,05 1850's? Opvlamster 50 16,085(105) Gliese 832 70 M1.5V 8,66 10,20 201,407 1910's? Dalk opvlamster; 2 planete 51 15,942(218) AD Leonis 71 M3.0V 9,32 10,87 201,368 1850's? Opvlamster; dalk 1 planeet (betwis) in 2020) 52 16,26 GJ 1005 GJ 1005 A 72 M4V 11,48 200,5 1941 GJ 1005 B M7V ? ? 1984 53 16,3 WISE J0521+1025 74 T7,5 15,26 J 16,95 J 217,5 2012 Afstand uiters onseker.#AfstandVan parallaks.(ligjare)StelselSterSterklas<small>Skynbare magnitude <small>Absolute magnitude RKDeklinasieParallaksParallaxes given by RECONS are a weighted mean of values in the sources given, as well as measurements by the RECONS program.(mbs)OntdekNotasNaamEpog J2000.0

Die toekoms Ross 248, tans op ’n afstand van 10,3 ligjare, het ’n radiale snelheid van -81 km/s. In sowat 31 000 jaar kan dit vir verskeie millennia die naaste ster aan die Son wees met ’n afstand van 3,02 ligjare oor 36 000 jaar. Gliese 445, tans 17,6 ligjare van die Son af, het ’n radiale snelheid van -119 km/s. In sowat 40 000 years sal dit vir ’n paar duisend jaar die naaste ster wees.The Close Approach of Stars in the Solar Neighborhood

Notas

Verwysings

Kategorie:Lyste van sterre