Twee Wêreldoorloë en Een Wêreldbeker (Engelse: Two World Wars and One World Cup) is 'n sokkerlied geskep deur die ondersteuners van die Engelse nasionale sokkerspan. Dit verwys na Engeland se oorwinnings in die wêreldoorloë en die eindstryd van die Sokker-Wêreldbeker.
Verwysings
Kategorie:Sokker in Engeland