Falie Oelschig (* 14 Januarie 1979, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat, SWD Arende en Oostelike Provinsie uitgedraf het in die Curriebeker- en Vodacombekerreeks en vir die Stormers, Sharks en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie.

Oelschig het die Suid-Afrikaanse o.19- en o.21-span gespeel en vir die Suid-Afrikaanse A-span in 2004. Hy het van 2008 tot 2011 vir die Franse klub Stade Français gespeel.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners