Eddie Fredericks (* 31 Desember 1977, Stellenbosch) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie, Griffons, Luiperds en Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel het en vir die Bulls, Cats en Cheetahs in die Superrugbykompetisie.
Fredericks het in 1997 vir die Suid-Afrikaanse o/21-span gespeel in hul toer na Australië en het ook in 2003 vir Suid-Afrika se A-span gespeel. In 2004 en 2005 het hy vir die Suid-Afrikaanse Sewespan in Doebai, George en Nieu-Seeland gespeel.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Cats rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lions rugbyspelers