Pierre D. Botha was 'n Suid-Afrikaanse regisseur wat vier Afrikaanse rolprente oor 'n periode van vyf jaar vrygestel het. Sy eerste rolprent, Die Goddelose Stad is in 1958 uitgereik, en sy laaste rolprent, Die Reën Kom Weer in 1963. Hy is veral bekend vir sy misdaadrolprent oor die lewe van Bubbles Schroeder.

Filmografie Die Goddelose Stad, 1958 Moord in Kompartement 1001E, 1961 Die Bubbles Schroeder Storie, 1961 Die Reën Kom Weer, 1963

Bronnelys Dictionary of African Filmmakers deur Roy Armes, Indiana University Press, 2008,

Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs