Moord in Kompartement 1001E is 'n Afrikaanse rolprent wat op 7 Augustus 1961 vrygestel is. DIe rolprent is gebaseer op Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn) se speurverhaal Kompartement 1001E ().
Genre Die rolprent is 'n misdaaddrama.
Hoofrolspelers David Hattingh Tina Janneke John Dercksen
Storielyn Die rolprent handel oor 'n kondukteur wat moorde op 'n trein pleeg.
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Eksterne skakels Kompartement 1001e op Google Boeke
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Misdaadrolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente