Liaocheng (Chinees: 聊城) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 5 789 900 in 2011. Die stad is in die ooste van China, aan die Keiserkanaal geleë.
Liaocheng grens in die suidooste aan Jinan, in die noordooste aan Detsjou en in die suide aan Tai'an.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China