Chuzhou (Chinees: 滁州) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 4 618 558 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China, net noordwes van Nanjing. Chuzhou grens in die suidweste aan Hefei, in die weste aan Huainan, in die noordweste aan Bengbu en in die suide aan Chaohu.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China