duimnael|Die Voortrekkervlag duimnael|Die Voortrekkerleier Andries Pretorius.

Voortrekkers kan na een van die volgende verwys:

Voortrekkers, mense wat aan die Groot Trek van die 1830's deelgeneem het. Voortrekkers, die jeugorganisasie. Die Voortrekkers, Afrikaanse rolprent wat in 1973 vrygestel is. De Voortrekkers, die eerste Afrikaanse rolprent (1916).

'n Voortrekker, daarteenoor, is 'n persoon wat aan die Groot Trek deelgeneem het, of 'n lid van die gelyknamige jeugbeweging is.

Sien ook Voortrekkermonument Voortrekkerpers Hoërskool Voortrekker, Kenilworth