Die pompano-dorade (Coryphaena equiselis) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese en subtropiese waters. In Engels staan die vis bekend as die Pompano dolfinfish.
Habitat Die vis lyk baie soos die dorade en mag voorkom in Suider-Afrikaanse water noordwaarts van Namibië en Tanzanië.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Coryphaena-equiselis.html
Kategorie:Beenvisse