Hierdie Boesmansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Boesmansrivier (dubbelsinnig).

Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond. Coastal dune dynamics and management

Ontstaan en roete Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood by , dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk op pad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 1,7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.

Eksterne skakels Boesmansriviermond op bushmans.org Google-kaart van Boesmansrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap Kategorie:Riviere in Suid-Afrika