duimnael|regs|300px|'n Sebra in die Nasionale Krugerwildtuin in Suid-Afrika.

'n Beskermde gebied of bewaringsgebied is 'n plek wat beskerm word vir sy natuurlike, kulturele of ander waarde.

Volgens die IUBN (World Conservation Union) is 'n beskermde gebied: "'n gebied op land en/of see wat toegewy word aan die beskerming en die bewaring van biologiese diversiteit".

Die IUBN onderskei tussen ses kategorieë van beskermde gebiede: Kode Naam Nederlandse naam Engelse naam I: Ia Natuurreservaat Ib wildernisgebied Natuurreservaatwildernisgebied nature reservewilderness area II: Nasionale park Nationaal park National park III: Natuurmonument Natuurmonument Natural Monument IV: Habitat/Leefomgewing Habitat/Leefomgeving Habitat/Species Management Area V: Beskermde landskap/seelandskap Beschermd landschap/zeelandschap Protected Landscape/Seascape: VI: Natuurlike brongebied Natuurlijk-bronnengebied Managed Resource Protected Area

Eksterne skakels IUCN se Wêreld-kommissie oor Beskermde gebiede Wêreld-databasis van beskermde gebiede