Die Eenkol-snapper (Lutjanus monostigma) is 'n vis wat voorkom in die tropiese gedeelte van die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Onespot snapper.
Voorkoms Die vis het 'n swart kol, kleiner as sy oog, op die sylyn. Die vis lyk baie soos die Russell se snapper.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel Lutjanus monostigma by Fishbase.
Kategorie:Beenvisse