Die Pragtige piesang (Caesio teres) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom en aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië tot by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Beautiful fusilier.
Voorkoms Die vis is blou aan die rugkant met die boonste gedeelte aan die agterkant geel. Die dorsale vin se rant en stertvin is ook geel.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Caesio-teres.html
Kategorie:Beenvisse