Die Mthatharivier (voorheen Umtatarivier) is 'n rivier in die voormalige Transkei, die oostelike deel van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier strek 250 km lank en vloei in 'n suidoostelike rigting tot in die Indiese Oseaan via 'n strandmeer naby Koffiebaai. Die rivier is vernoem na die dorp Mthatha.

Die hoofsytakke is die Ngqungqu-rivier en die Cicira-rivier,Mzimbuvu to Keiskamma WMA 12 wat deur die opvanggebied van ongeveer 2,600 km² vloei.

Die Mthatharivier begrens die Pondoland-gebied aan die suidekant.Contributions to the ecology of Maputaland, Southern Africa Damme Die rivier is deel van die Mzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.Is there a role for traditional governance systems in South Africa's new water management regime? Mthathadam Mabelenidam

Ander skakels Die Ekologiese gesondheid van die Mthatharivier (en) Indringerplante langs die Mthatharivier [en]

Sien ook Lys van riviere in Afrika Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Mthatha Kategorie:Riviere in Oos-Kaap