Die ǀAi-ǀAis/Richtersveld-vredespark is 'n vredespark weerskante van die landsgrens tussen Suid-Afrika en Namibië. Die park is in 2003 gevorm deur die samesmelting van die Namibiese ǀAi-ǀAis Hot Springs Game Park en die Suid-Afrikaanse Richtersveld Nasionale Park, en is 'n wêrelderfenisgebied.

Sien ook Ai-Ais Hot Springs Visrivier-canyon Richtersveld

Eksterne skakels Amptelike webtuiste van SANParke Ministry of Environment and Tourism (Namibia) se webblad

Kategorie:Natuurreservate in die Noord-Kaap Kategorie:Nasionale parke van Suid-Afrika