Kunming (Chinees: 昆明) is die hoofstad en grootste stad van die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 6 432 212 in 2010.
Die stad is geleë in die suide van China. Kunming is omstreeks 279 v.C. gestig en word beskou as die poort tot Suid- en Suidoos-Asië.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China