Fuzhou (Chinees: 福州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 7 200 000 in 2010.
Die stad is geleë in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See. Fuzhou is 'n belangrike hawestad en is 'n susterstad van George, Suid-Afrika.
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China