Shijiazhuang (Chinees: 石家庄) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 10 163 788 in 2010. Die stad is geleë suidwes van die hoofstad Beijing en Tianjin en wes van Taiyuan in die ooste van China. Shijiazhuang was tot 1948 as Shímén (石門) bekend.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China