Wuxi (Chinees: 无锡) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 7 495 000 in 2024. Die stad is geleë net suid van die Yangtze, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Shanghai aan die kus van die Oos-Chinese See in die ooste van China. Wuxi is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China