Oesterbaai is 'n nedersetting in die Oos-Kaap aan die Indiese Oseaan en is hoofsaaklik 'n vakansiedorpie. Dit is 23 km wes van Kaap St. Francis en suid van Humansdorp. Die dorpie kan slegs met 'n grondpad bereik word.
Fotogalery
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap