Dorethea van der Merwe was die eerste blanke vrou wat in Suid-Afrika gehang is nadat sy die doodstraf opgelê is. Sy is in 1918 in die Transvaal tereggestel vir die moord op Louis Tumpowski.
Sien ook Daisy de Melcker, tweede vrou wat op moord tereggestel is.
Kategorie:Suid-Afrikaanse moordenaars Kategorie:Suid-Afrikaanse tereggestelde mense Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1921 Kategorie:Afrikaners