Die Maricorivier sluit aan by die Krokodilrivier, om die Limpoporivier te vorm wes van 'n gehuggie Rooibokkraal op die grens van Botswana en Suid-Afrika.Major rivers and streams within the Limpopo River Basin Die opvanggebied van die Marico word op 13 208 km² geskat.http://www.fao.org/3/y5744e/y5744e07.htm
Oorsprong Die rivier ontstaan as die Groot Maricorivier by die Marico Oog, naby Swartruggens, in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Die bron van die rivier is 'n groot dolomitiese sinkgat met skoon water, wat ook 'n skouspelagtige duikplek is.
Verwysings
Eksterne skakels Google-kaart van die Maricorivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Limpoporiviersytakke