Micralestes is ‘n genus wat hoort tot die familie Characidae. Dié vissies is klein met skerp tande. Daar is ongeveer veertien spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrika voorkom.
Spesies Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Micralestes acutidens - Silwer-rower (W. K. H. Peters, 1852)
Die ander spesies sluit in: Micralestes ambiguus (Géry, 1995) Micralestes argyrotaenia (Trewavas, 1936) Micralestes comoensis (Poll & Román, 1967) Micralestes congicus (Poll, 1967) Micralestes eburneensis (Daget, 1965) Micralestes elongatus (Daget, 1957) Micralestes fodori (Matthes, 1965) Micralestes holargyreus (Günther, 1873) Micralestes humilis (Boulenger, 1899) Micralestes lualabae (Poll, 1967) Micralestes occidentalis (Günther, 1899) Micralestes pabrensis (Román, 1966) Micralestes sardina (Poll, 1938) Micralestes schelly (Stiassny & Mamonekene, 2007) Micralestes stormsi (Boulenger, 1902) Micralestes vittatus (Boulenger, 1917)
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Kategorie:Beenvisse