Neil Sharim (19 Oktober 1984) is ’n Suid-Afrikaanse akteur. Hy matrikuleer in 2002 van die Hoërskool Staatspresident C.R. Swart in Waverley. Daarna neem hy ’n brugjaar en voltooi sy dramagraad aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Hy maak sy rolprentdebuut in 2008 as Japie in die tienerfliek Bakgat!
Filmografie Bakgat!, 2008 as Japie Lambert Bakgat 2!, 2010 as Japie Superhelde, 2011 as Peet Parys-Parys (TV-reeks) as JJ Kleynhans
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense