duimnael|200px|regs|Dawid Minnaar as Eugène Marais in Die Wonderwerker. duimnael|200px|Pens en Pootjies en ander Suid-Afrikaanse films.

Hierdie artikel is ’n lys van Afrikaanse rolprente volgens jaar.

1916 De Voortrekkers (eerste Afrikaanse rolprent)

1931 Moedertjie (eerste vollengte-rolprent met Afrikaanse dialoog) Sarie Marais, musiekblyspel (eerste Suid-Afrikaanse rolprente met klank)

1933 ’n Dogter van die veld

1938 Die bou van ’n nasie, dokumentêr (tweede rolprent met Afrikaanse dialoog)

1942 Newels oor Mont-Aux-Sources Ons staan ’n dag oor Lig van ’n eeu, dokumentêr

1944 Donker spore, drama

1946 Geboortegrond, drama Die wildsboudjie, komedie Die skerpioen, drama Pinkie se erfenis, drama

1947 Die pantoffelregering, komedie Simon Beyers, drama

1948 Die kaskenades van Dr. Kwak, komedie

1949 Sarie Marais, drama Kom saam vanaand, musiekblyspel (die eerste musiekblyspel in Afrikaans) Oom Piet se plaas

1950 Hier’s ons weer, komedie

1951 Alles sal regkom, komedie Daar doer in die bosveld, komedie (Suid-Afrika se eerste kleurfilm)

1952 Altyd in my drome, musiekblyspele

1953 Inspan, avontuur en drama Hans die skipper, drama Vyftig-vyftig, komedie (ook 50/50, Vyftig/Fifty of Fifty-Fifty genoem)

1954 ’n Plan is ’n boerdery, romantiese komedie Daar doer in die stad, drama en komedie Vadertjie Langbeen, drama Die leeu van Punda Maria

1955 Matieland!, romantiese komedie Geld soos bossies, komedie (eerste Suid-Afrikaanse film wat vir oorsese verspreiding verkoop is). Wanneer die masker val

1956 Paul Krüger, biografie, oorlogdrama Die groot wit voël

1957 Dis lekker om te lewe, komedie Donker Afrika, komedie

1958 Fratse in die vloot, komedie Die bosvelder, komedie Die goddelose stad, drama Die sewende horison

1959 Piet se tante, komedie Nooi van my hart komedie, romantiese drama en musiekblyspel Die wildeboere, komedie Satanskoraal Ek sal opstaan Siekspens se droom

1960 Oupa en die plaasnooientjie, romantiese komedie en drama Die jagters, drama Die vlugteling, drama Hou die blinkkant bo, komedie Kyk na die sterre, drama Rip van Wyk, komedie/ fantasie Die bloedrooi papawer

1961 Boerboel de Wet, komedie Doodkry is min, politieke drama En die vonke spat, komedie Die Bubbles Schroeder storie, misdaad Hans en die rooinek, komedie Die hele dorp weet, drama Moord in Kompartement 1001E, misdaad Basie, drama Gevaarlike reis Skadu’s van gister Spore in die modder

1962 Lord oom Piet, komedie (tweetalig - Engels en Afrikaans) Voor sononder, “Western” Tom, Dirk en Herrie, komedie As ons twee eers getroud is, komedie Die tweede slaapkamer, komedie Stropers van die Laeveld, aksie Jy’s lieflik vanaand, musiekblyspel Die skelm van die Limpopo, drama Gevaarlike spel, drama Man in die Donker Die geheim van onderplaas

1963 Huis op horings, komedie Gee my jou hand, drama Die reën kom weer, drama Ruiter in die nag Kimberley Jim

1964 Piet my Niggie, komedie Dingaka Die wonderwêreld van Kammie Kamfer, komedie

1965 Debbie, drama Die voortreflike familie Smit, drama King Hendrik

1966 Die Kavaliers, aksie

1967 Die Krugermiljoene, aksie, oorlog en musiekblyspele Hoor my lied, musiekblyspele Die professor en die prikkelpop, komedie Die jakkals van Tula Metsi In die lente van ons liefde Bennie-Boet

1968 Jy is my liefling, musiekblyspel Die kandidaat, drama Majuba: Heuwel van Duiwe, oorlogsdrama Oupa for sale, komedie Dr. Kalie, drama Raka Twee broeders ry saam

1969 Katrina, romantiese drama Stadig oor die klippe, komedie Geheim van Nantes, romantiese komedie Die vervlakste tweeling, komedie Vrolike Vrydag, komedie Dirkie, avontuur Staal Burger Danie Bosman (ook Die Danie Bosman-storie genoem)

1970 Jannie totsiens, misterie Vicki, romantiese drama Lied in my hart, musiekblyspel Onwettige huwelik, komedie Hulda Versteegh, M.D., romantiese drama Sien jou môre, drama Die drie Van der Merwes, komedie Sieraad uit as

1971 Pappa Lap, drama Die erfgenaam, drama Die banneling, aksie Breekpunt, drama Lindie, drama Die lewe sonder jou ZEBRA Sononder

1972 Lokval in Venesië, musiekblyspel Vlug van die seemeeu, drama Pikkie, drama My broer se bril, riller Die marmerpoel, romantiese drama Die wildtemmer, drama Liefde vir Lelik, drama Kaptein Caprivi, aksie Salomien, drama K9 Baaspatrolliehond, drama Man van buite Die skat van Issie Sperrgebiet Boemerang 11:15

1973 Siener in die suburbs, drama Môre, môre, romantiese drama Snip en Rissiepit, romantiese drama Die bankrower, aksie Die Voortrekkers, oorlog en geskiedenis Insident op Paradysstrand, drama Die wit sluier, drama Afspraak in die Kalahari, drama Groetnis vir die Eerste Minister, drama Aanslag op Kariba, aksie Seun van die wildtemmer, drama Die spook van Donkergat, komedie Boesman en Lena Jamie 21 Met moed, durf en bloed, drama Siener in die suburbs

1974 Die sersant en die Tigermoth, komedie Ongewenste vreemdeling, romantiese drama Babbelkous en bruidegom, komedie Sonneblom uit Parys, drama Geluksdal, drama Tant Ralie se losieshuis Met liefde van Adéle, drama Pens en pootjies, komedie Skadu’s van gister, drama Dans van die flamink, avontuur Boland, komedie Suster Theresa, drama Die kwikstertjie, drama Die afspraak Vang vir my ’n droom Dooie duikers deel nie Vrou uit die nag Vreemde wêreld Voortvlugtige spioen

1975 Eendag op ’n reëndag, romantiese drama Die square, komiese drama Ter wille van Christine, drama Somer, drama Troudag van Tant Ralie My Liedjie van Verlange, drama Jakkalsdraai se mense, drama Trompie, komedie Liefste Veertjie, komedie Ma skryf matriek, komedie Soekie, drama Olie Kolonie, komedie Spoor Sara Lelik is my offer Seuns van die wolke Ses soldate Mirage eskader Gebroke kontrak Wat maak oom Kalie daar? Kniediep Daan en Doors oppie dieggins My naam is Dingetjie

1976 Daar kom tant Alie, komedie Liefste Madelein, drama Die vlindervanger ’n Beeld vir Jeannie, drama Die ridder van die grootpad, drama Die rebel, aksie ’n Sondag in September, drama Haak Vrystaat, komedie Springbok, drama Vergeet my nie, romantiese drama en musiekblyspel Glenda Hank, Hennery en Vriend Erfgoed is sterfgoed Funny people

1977 Lag met Wena, komedie Netnou hoor die kinders, gruwelrolprent Kootjie Emmer, komedie Dingetjie en Idi, komedie Kom tot rus, komedie Die winter van 14 Julie, drama Terug na Thaba Mooimeisiesfontein En die dag ontwaak

1978 Witblits en peach brandy, komiese drama Die Spaanse vlieg, komedie Dit was Aand en dit was Môre ’n Seder val in Waterkloof, drama Dr. Marius Hugo, romatiese drama Sonja, drama Diamant en die dief, komedie Liefde wat louter Iemand soos jy Nicolene Die Vyfde Seisoen Weerskant die nag, komedie

1979 Pretoria o Pretoria!, drama en komedie ’n Plekkie in die son, drama Wat jy saai, drama Elsa se geheim, drama Grensbasis 13, drama en oorlog Die eensame vlug, drama Charlie word ’n ster Herfsland

1980 Rienie, drama Sing vir die harlekyn, musiekblyspel April 1980 Beloftes van môre, drama

1981 Blink Stefaans, ligte romantiese komedie Nommer asseblief, drama Kiepie en Kandas, romantiese komedie

1982 Verkeerde nommer, komedie

1983 Geel Trui vir 'n Wenner, drama Wolhaarstories, komedie

1984 Broer Matie, drama Boetie gaan border toe, komedie Die groen faktor, komedie Skollie, drama Tawwe Tienies, komedie

1985 Bosveld Hotel (die moewie), komedie Vyfster: die slot, drama Wie laaste lag, komedie Eendag vir altyd, drama, misdaad, gruwel Van der Merwe P.I. Mamza Boetie op manoeuvres

1986 Liewe hemel, Genis!, komedie Dada en die flower, romantiese komedie Nag van vrees, riller Tojan You Must Be Joking!

1987 Die posman ’n Wêreld sonder grense Kampus

1988 Fiela se kind, drama

1990 Tolla is tops, komedie Agter elke man, drama

1991 Nag van die 19de

1992 Die storie van Klara Viljee, drama Orkney snork nie! (die moewie) (Dis lekker by die see), komedie ’n Pot vol winter, tienerdrama

1993 Orkney snork nie! 2 (nog ’n moewie), komedie Die Prince van Pretoria, komedie

1994 Lipstiek Dipstiek, komedie Kalahari Harry

1997 Kaalgat tussen die daisies, komedie

1998 Paljas, drama

2000

2001 Lyklollery, komedie

2003 Proteus Stander, drama (dialoog meestal in Engels met dele in Afrikaans)

2004 Skilpoppe

2006

2007 Poena is koning, komedie Meisie, drama Ouma se slim kind, drama

2008 Bakgat!, komedie Vaatjie sien sy gat, komedie Triomf

2009 Karate Kallie, romantiese komedie Hond se dinges, komedie Fokofpolisiekar Getroud met rugby, drama

2010 Liefling (die movie), musiekblyspel Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, drama Susanna van Biljon, musiekblyspel Bakgat 2!, komedie Egoli: Afrikaners is plesierig, drama Henley-on-Klip, dokumentêr Jakhalsdans, romantiese drama Skoonheid, dramakunsfilm

2011 Roepman, drama Superhelde, komedie Platteland, drama en musiekblyspel ’n Saak van geloof, geestelike drama Hoofmeisie, komedie Ek joke net!, komedie Stoute boudjies, komedie

2012 Pretville, musiekblyspel Stilte, drama Wolwedans in die skemer, riller Die wonderwerker, drama Semi-soet, romantiese komedie Malhuis, riller vind-video Ek lief jou, romantiese komedie Fanie Fourie’s lobola Verraaiers, oorlogsdrama Orania, dokumentêr

2013 Klein Karoo, romantiese komedie 100 meter leeuloop, komedie Lien se lankstaanskoene, romantiese drama Die laaste tango, gruwelprent Babalas, komedie Jimmy in pienk, komedie Musiek vir die agtergrond, drama As jy sing, musiekblyspel Die ballade van Robbie de Wee, drama, riller Stuur groete aan Mannetjies Roux, drama Molly & Wors, komedie Bakgat tot die mag 3, komedie Ek joke net 2, komedie Alles wat mal is, komedie Hartsbegeertes

2014 Faan se trein, drama Knysna, romantiese komedie Pad na jou hart, romantiese komedie Vrou Soek Boer, romantiese komedie Agent 2000, avontuurrolprent Die windpomp, komedie-drama, fantasie Die spook van Uniondale, romantiese drama Konfetti, romantiese komedie Suurlemoen, tienerdrama Leading lady, romantiese komedie

2015 Strikdas Ballade vir ’n enkeling Mooirivier French Toast Somer son Seun Die pro Treurgrond Abraham Hollywood in my huis Dis ek, Anna Trouvoete ’n Man soos my pa Glory game: the Joost van der Westhuizen story Suiderkruis Rowwe diamante Sewentig x 7

2016 ’n Pawpaw vir my darling Eintlik nogal baie Vir altyd Modder en bloed Sink Uitvlucht Twee grade van moord Die ontwakingLiebenberg, J. 2015. Ligte, kamera, géén aksie! Taalgenoot, Somer-uitgawe, bl. 28-29: Dalk hou Die ontwaking, gegrond op Abel se ontwaking, die eerste roman in Chris Karsten se Abel Lotz-trilogie, die sleutel. Dié grufliek, waarvan Johnny Breedt die regisseur is, word na verwagting later in 2015 uitgereik. Sonskyn beperk Free State Noem my Skollie Dis koue kos, skat Verskietende ster Mignon “Mossie” van Wyk Sy klink soos lente Jou Romeo Vir die voëls, romantiese drama

2017

Nul is nie niks nie Die rebellie van Lafras Verwey (herverwerking) Droomdag Hoener met die rooi skoene Jagveld Kampterrein Tess Vaselinetjie Johnny is nie dood nie Krotoa Film Liewe Kersfeesvader Vuil Wasgoed Van der Merwe

2018 Raaiselkind Meerkat Maantuig Susters Wonderlus Nommer 37 Thys & Trix Stroomop Ellen: Die storie van Ellen Pakkies Stroop (rolprent), dokumentêr

2019 Dies Irae Die verhaal van Racheltjie de Beer Fiela se kind (herverwerking)

2020 Kingdoms of fire, ice and fairytales

2021 Kaalgat Karel

2026

Silas en die Ysbeer op Tafelberg

Verwysings

Eksterne skakels Rolprente met Afrikaanse dialoog op IMdb.com Lys van Afrikaanse films op IMDB Lys van Afrikaanse Flieks op afrikaansefilms.com Datastel van die Afrikaanse filmbedryf

Afrikaanse rolprente