Characidae is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie is groot en kom in varswater in Suid-Amerika en Suid-Afrika voor. Min van die spesies het enige kommersiële waarde, die meeste leef in skole saam. Daar is agtien genera met oor die honderd spesies waarvan vyf genera en ses spesies in Suider-Afrika voorkom.

Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie: Brycinus Brycinus imberi - Imberi Brycinus lateralis - Streep-rower

Hemigrammopetersius Hemigrammopetersius barnardi - Barnard se rower

Micralestes Micralestes acutidens - Silwer-rower

Rhabdalestes Rhabdalestes maunensis - Slanke rower

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse