Die Streep-rower (Brycinus lateralis) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en Buziriviere. Die vis kom ook voor in die opvanggebied van St. Luciameer in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Striped robber.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Brycinus-lateralis.html

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse