Die Slanke rower (Rhabdalestes maunensis) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Kunene-, Okavango- en Kafueriviere. In Engels staan die vis bekend as die Slender robber.
Voorkoms Die vis lyk deurskynend met 'n silwer kop en maag. Daar is ook 'n helder blouerige groen streep op die sye. Die analevin het swart rante. Die vis word 60 mm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Rhabdalestes-maunensis.html
Kategorie:Beenvisse