Salvelinus is ‘n genus wat hoort tot die familie Salmonidae . Van die drie forel spesies – die ander twee is Salmo en Oncorhynchus - wat na Suid-Afrika ingevoer is, is Salvelinus die mees primitiewe van die drie. Hulle het oor die algemeen kleiner skubbe as die ander twee en kom oor die noordelike gedeelte van Noord-Amerika, Asië en Europa voor. Salvelinus fontinalis is in 1950 in Suid-Afrika vrygelaat.
Spesie Die volgende spesie kom in Suid-Afrika voor: Salvelinus fontinalis - Beekforel
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Kategorie:Beenvisse