duimnael|links|Ligging van die Noorse See Die Noorse See (Faroëes: Noarske See, Noors: Norskehavet, Yslands: Noregshaf) is 'n see van die Atlantiese Oseaan tussen Svalbard in die noorde, Noorweë in die ooste, die Faroëreilande en Shetland in die suide, Ysland in die weste en Jan Mayen in die noordweste. Die Noorse See is geleë tussen die Noordsee in die suide, die Atlantiese Oseaan in die suidweste, die Groenlandsee in die noordweste en die Barentssee in die noordooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 1,4 miljoen km² en dieptes tot 4 000 km, aansienlik meer as die aangrensende Barents- en Noordsee.
Die Noorse See is 'n belangrike plek vir die aardgas- en ru-olie-ontginning asook vir die industriële visvang.
Fotogalery
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Noorweë Kategorie:Geografie van Ysland Kategorie:Geografie van die Faroëreilande Kategorie:Seë van Europa Kategorie:Seë van die Atlantiese Oseaan