Messier 91 of M91 (ook bekend as NGC 4548) is ’n staafspiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is sowat 63 miljoen ligjare van die Aarde af en is deel van die Virgo-sterrestelselswerm.

M91 is die laaste van ’n groep van agt newels wat Charles Messier in 1781 ontdek het. Oorspronklik was M91 nie in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe nie weens ’n fout deur Messier, en dit was eers in 1969 dat die amateur-sterrekundige William C. WilliamsWilliam C. Williams Letter , Sky and Telescope, Desember 1969, bl. 376. URL besoek op 13 April 2011 besef het M91 is NGC 4548,Students for the Exploration and Development of Space Messier 91 , URL besoek op 14 April 2011 wat in 1784 deur William Herschel gedokumenteer is.

Verwysings

Eksterne skakels M91, SEDS

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

90091 Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Berenike se Hare