Messier 93 of M93 (ook bekend as NGC 2447) is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Agterdek. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M93 is sowat 3 600 ligjare van die Aarde af en is sowat 100 miljoen jaar oud.
Eksterne skakels SEDS: Messier 93
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
90093
Kategorie:Sterreswerms Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Agterdek (sterrebeeld)