Messier 98 of M98 (ook bekend as NGC 4192) is ’n oorgangspiraalsterrestelsel sowat 54,1 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met M99 en M100, en Charles Messier het dit in dieselfde jaar in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M98 het ’n blouverskuiwing en beweeg teen 140 km/s in ons rigting.

Virgo-swerm M98 behoort tot die Virgo-swerm, ’n groot, nabygeleë sterrestelselswerm.

Verwysings

Eksterne skakels SEDS: Messier 98 Arizona.edu

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

90098 Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Berenike se Hare