NGC 3628 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 35 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 1784 deur William Herschel ontdek.

Die sterrestelsel het ’n gety-stert van sowat 300 000 ligjare lank wat veroorsaak is deur ’n interaksie met ’n ander stelsel. Dit vorm saam met Messier 65 en Messier 66 die bekende Leeu-drieling, ’n klein groep sterrestelsels.

Die merkwaardigste eienskap van NGC 7089 is ’n breë band van stof aan die buitekant van die spiraalarms wat deur die stelsel sny soos van die Aarde af gesien.

Eksterne skakels SEDS: NGC 3628 Foto's

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Leeu (sterrebeeld) 3628 Kategorie:Spiraalsterrestelsels