Messier 61 of M61 (ook bekend as NGC 4303) is ’n spiraalsterrestelsel sowat 60 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd. Dit is op 5 Mei 1779 deur Barnabus Oriani ontdek en Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

M61 is een van die grootste stelsels in die Virgo-sterrestelselswerm. Ses supernovas is al in M61 gesien:

SN 2008in SN 2006ov SN 1999gn SN 1964F SN 1961I SN 1926A

Verwysings

Eksterne skakels SEDS: Messier 61

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

60061 Kategorie:Spiraalsterrestelsels Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Maagd (sterrebeeld)