Die Grootbek-skreeubaber (Synodontis macrostoma) is 'n varswater vis wat in die boonste gedeeltes van die Zambezirivier en die Kafuerivier, die Kunenerivier en die Okavangorivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Largemouth squeaker.
Voorkoms Die vis het 'n lang snoet met 'n groot bek en die stertvin is gevurk. Daar is klein kolletjies op die kop en groot en klein kolle op die lyf. Daar is geen kolle op die onderkant nie. Die vis word tot 92 mm lank.
Habitat Die vis leef vermoedelik in rotsagtige areas.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Synodontis-macrostoma.html
Kategorie:Beenvisse