Messier 59 of M59 (ook bekend as NGC 4621) is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd.
Messier 59 is ’n lid van die Virgo-sterrestelselswerm. Hy en die nabygeleë sterrestelsel Messier 60 is albei in April 1779 deur Johann Gottfried Koehler ontdek terwyl hy ’n komeet in dieselfde deel van die lugruim bestudeer het. Charles Messier het albei stelsels drie dae ná hul ontdekking in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Verwysings
Eksterne skakels SEDS: Messier 59
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
50059 Kategorie:Elliptiese sterrestelsels Kategorie:NGC-voorwerpe Kategorie:Maagd (sterrebeeld)